Natuur beroepsvoorligting opleiers-egpaar (man en vrou): Lephalale

Indiensneming 27 Desember 2021

Hierdie egpaar gaan praktiese en teoretiese kursusse aanbied en ook die koshuis bestuur.

Hulle moet bereid wees om permanent op die perseel / plaas te woon. 

Gratis akkommodasie en 3 etes per dag word voorsien.

Salaris:  R 25,000 tot R 30,000 per maand word aangebied vir die egpaar.

Vereistes:

Een van die partye moet (enige vorm van) opleiding ondervinding hĂȘ.

Goeie kennis van algehele wildplaasbestuur.

Prakties aangelĂȘ wees.

Powerpoint presentations kan doen.

Pligte sal insluit:

Kursusse aanbied in Wildplaasbestuur, Teenwildstroop en Natuurberoepsvoorligting, prakties en teoreties.

Toetse opstel & verslae skryf

Die koshuis bestuur: 16-20 leerlinge.

//fspersonnel.co.za/wp-content/uploads/2021/04/LogoInv2.png

Newsletter

Enter your email address here always to be updated. We promise not to spam!